Courtney Pieters

Courtney Pieters se verkragting en moord het Suid Afrika verlede tot in hul diepste wese geskok. Sy het op 4 Mei verlede jaar vermis geraak en na ‘n soektog na nege dae is haar lyk gevind op Saterdag, 13 Mei in Epping Industria, Kaapstad. Mortimer Saunders is net daarna in hegtenis geneem en aangekla van […]

Read More Courtney Pieters

Sestien Dae Deel Twee

Dit is vandag 10 Desember wat beteken dit is die laaste dag van sestien dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders. In hierdie tydperk val die kollig op die ernstige kwessie van geweld teen vroue en kinders wêreldwyd. Ons moet harder vir hulle baklei en nie vir een oomblik tou opgooi nie, veral […]

Read More Sestien Dae Deel Twee

Wat moet verander?

Dit is ‘n vraag wat my geïnspireer het om hierdie inskrywing te doen. Dit is die vraag wat die pastoor vanoggend in die Kerk gevra het. Wat moet verander in Suid Afrika, ‘n pragtige land om in te woon as jou alle negatiewe aspekte uitsny. Soos korrupsie, die Guptas, misdaad en beurtkrag. So wat moet […]

Read More Wat moet verander?

Die Waarheid

Die waarheid… Is ‘n term wat jou vrymaak. Ek voel dit is iets wat ek moet doen. Vandag nog. My kant van die ongename insident vertel wat verlede naweek plaasgevind het. Die afgelope week was nie maklik nie en ja, miskien moes ek die persoon wat my blatant aangeval het in ‘n blog inskrywing ignoreer […]

Read More Die Waarheid